Modulekode | JMH 430 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Voorsetting en opvolg van werk wat in die derdejaar Metodiek van Geskiedenis gedoen is. Aanbieding van leergeleenthede met self-, portuur- en dosent-assessering. Remediëring ten opsigte van probleme en foute wat tydens die aanbieding van Geskiedenislesse gemaak is. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App